BOSMAR · JAGAFDELING

Die jag trip.

Waar elke spoor 'n storie vertel en elke jag 'n herinnering word. Boog, geweer en tradisionele voorlaaier.

WAAROM BOSMAR

Die veld is ons tuiste. Die jag is ons passie.

By Bosmar is jag meer as die jagveld alleen. Dit gaan oor die stilte van die vroeë oggend, die opwinding van 'n spoor, die skoonheid van die natuur en die stories wat om die vuur gebore word. Van jou aankoms tot die laaste aand om die vuur, skep Bosmar ruimte vir 'n jagervaring wat jy op jou eie manier kan beleef.

'n Sanderige grondpad deur yl akasiabome op Bosmar
'n Rustieke klipmuur-badkamer met hout-aksente by die jagkamp
WAAR JY SAL BLY

Die Jagkamp

'n Toegewyde jagkamp met chalets, in die hart van die Waterberg.

Elke chalet het 1 dubbelbed, 4 enkelbeddens, 'n volledige badkamer (handdoeke ingesluit, swemhanddoeke uitgesluit), 'n oopplan-leefarea, 'n toegeruste kombuis en 'n lapa met braaigeriewe.

DIE TROFEEKAMER

Jagte deur die seisoene.

Trofee van hierdie seisoen 1
Trofee van hierdie seisoen 2
Trofee van hierdie seisoen 3
BESPREKINGSNAVRAAG

Vertel ons van jou jag.

Ons reageer persoonlik met beskikbaarheid en 'n kwotasie.

hunting@bosmar.co.za+27 71 571 4383 / +27 76 516 8678